Chaos het in die Drakenstein-vallei vandeesweek geheers toe watervlakke erg gestyg het wens die voortslepende swaar reën wat die Boland getref het. Die Wemmershoekdam het DInsdag 100% van volume bereik en weens die stygend vlak van die dam moes al sy sluise oopgemaak word om die waterdruk te verlig. Dit het bygedra tot die styging van die Bergrivier in die Paarl wat nader aan wonings in Noorder-Paarl gekruip het. Op Wellington moes inwoners van Onverwacht (foto) begin noodmaatreëls toepas om hul huise te beveilig vanaf die stygende ………………………Foto:

Credit: SYSTEM

Vallei loop oor

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article