She-Earl Pieterse, ’n gr. 11-leerder aan Bergrivier Sekondêr, is onlangs aangewys as Solomon Karate se sportvrou van die jaar in die Kaapse Wynland. Sy het ook ’n tweede plek behaal in kumite by ’n karate-kompetisie in Johannesburg. Bo staan haar skoolhoof, Anthony Cavernelis, trots saam met haar.