Mia en Megan Koch, leerders van Laerskool Hugo Rust, het deelgeneem aan die Wes-Kaap-gimnastiekkampioenskap (vlak 5) en het onderskeidelik ’n algehele eerste plek en ’n algehele tweede plek behaal. Hulle is vir die Wes-Kaapspan gekies wat van 1 tot 5 Oktober aan die SA gimnastiekspele in Pretoria gaan deelneem.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.