Leerders van Laerskool Courtrai het onlangs aan die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Die kompetisie is in ’n aanlyn formaat beslis. Van links is Jané Wiese, Jaco Erasmus, Anne Mocke, Isabella Spies, Freddie Thomlinson, Luca Yelverton, Lisa Schwabe en Louwrens Erasmus. Agter staan Jan Brand, die skoolhoof.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article