Dié drie leerders van die Hugenote Hoërskool is onlangs in die Boland-tweekampspan opgeneem en neem Saterdag (1 April) aan die SA Tweekamp-kampioenskap in Stellenbosch deel. Van links is Mischa Grobler (meisies o.17), Neil-Willem Büchner (seuns o.17) en Sumari Bester (meisies o.19).
Tweekampers oorgehaal
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.