The Learning House, ’n tutorsentrum vir tuisskoolleerders in Wellington, het ’n Suid-Afrikaanse vlag uit plastiekdoppies gemaak. Dit is Vrydag 23 Februarie voltooi. Altesaam 12 kinders het aan die projek gewerk en was besig met ’n tema oor herwinning toe hulle alledaagse gemors in iets moois en bruikbaar wou omskep. Die vlagtema is geïnspireer deur die Wêreldbeker-rugbytoernooi. Agter van links is Dawid Vermeulen, Stefan Slabbert, Altus Slabbert, Malakai Liebenberg en Philip Botha. Voor staan Du Toit Lambrechts, Francois Malan, Mischa Liebenberg, Johan Slabbert en Jason Olivier.Foto: Verskaf


Tutorsentrum maak SA vlag uit doppies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article