Cara-Mia Nel, ’n leerder van die Laerskool Noord-Eind, het Suid-Afrika die afgelope week in Sophia, Bulgarye, as lid van die Suid-Afrikaanse tuimelspan verteenwoordig. Sy het aan ’n internasionale gimnastiekkompetisie deelgeneem en tot die eindronde van hierdie kompetisie deurgedring waar sy ’n vierde plek wêreldwyd behaal het.