Raymond Simpson (voor), afgetrede majoor in die polisie wat 32 jaar diens gelewer het, en drie van sy en Francis Simpson se vyf seuns, wat tans in die polisie dien. Raymond was ’n gerespekteerde en gevreesde speurder in sy jare, en hy is baie trots op al drie sy seuns wat in sy voetspore gevolg het en polisiebeamptes geword het. Van links is AO Anton Simpson ( 20 jaar in diens), sersant Ronvynn Simpson (16 jaar in diens) en sersant Neil Simpson (18 jaar in diens van die polisie). Foto:
Trotse familiediens aan die polisie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.