Altesaam 60 snoeiers het die laaste ronde van die 2019- FELCO/Kaap Agri-snoeikompetisie gehaal. Die kompetisie het 19 uitdunrondes behels en die drie beste snoeiers van elke streek het in die eindronde in Elsenburg teen mekaar te staan gekom. Die wenners van die 2019- FELCO/Kaap Agri-snoeikompetisie van die Hoër Landbouskool Boland is Schalk van Schalkwyk (naas links, eerste), Joshuan Hanekom (naas regs tweede) en Jaco Wiehahn (derde, afwesig). By hulle is van links Frans Laubscher (FELCO), Johann Stapelberg (Kaap Agri) en Gys Liebenberg (FELCO).


Topsnoeiers kom uit landbouskool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article