Die Hoërskool Labori se Auto Nantes-o.18A-netbalspan het onlangs ’n wedstryd teen die Hoër Meisieskool La Rochelle se o.18B-span gespeel. Labori het die wedstryd 30-16 gewen. Die skool is baie trots op hulle.

Labori kom bo uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article