Die afrigter van Believe Sport Ministries, Jacques Bothma (heel regs), glimlag van oor tot oor nadat 10 van sy atlete by die onlangse Boland-laerskool-atletiekkampioenskap medaljes gewen het. Altesaam nege atlete het die Boland-laerskolespan gehaal, wat die afgelope naweek aan die Wes-Kaap-laerskolekampioenskap deelgeneem het.
Tien atlete wen medaljes in atletiek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.