Theolin Edwards (11), ’n gr. 5-leerder aan Paarlzicht Primêre Skool, is op ’n byeenkoms by Paarlzicht Primêr as die Sportman van die Jaar vir 2023 aangewys vir sy bydrae tot atletiek en rugby. Die sportster het buiten sy atletiek- prestasies ook in tien rugbywedstryde altesaam 32 drieë vir sy skool gedruk.
Theolin ryg die drieë in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.