Wilmien Vos van Hoërskool Gimnasium Paarl het van 1 tot 5 Oktober aan die TSA- KwaZulu-Natal-Growthpoint-tennistoernooi in Durban deelgeneem. Sy het die silwermedalje in die eindronde gewen. Wilmien het daarna, van 6 tot 10 Oktober, aan die TSA- KwaZulu-Natal-Grand Prix-toernooi deelgeneem en ook as naaswenner geëindig.
Tenniskampioen
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.