Matrikulante van die Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs hul laaste jaar op die skoolbanke gevier. Van links is Jenna Touche du Poujol, Michaela-Jayne Stewart, Michaela Stewart, Savanah Mester en Alexandra van Stelten.


Laaste jaar glansryk gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article