Tayla Prince (14), ’n gr. 8-leerder aan die Hoërskool Hugenote in Wellington asook die eienaar van Tayla’s Seedlings, het die gr. R-leerders van die Laerskool Hugo Rust besoek en meer oor tuinmaak vertel. Elke leerder het ook ’n saailing gekry wat hulle kon gaan plant en versorg. Op die foto deel Tayla (links) saailinge aan ’n paar leerders uit.


Tayla’s Seedlings besoek Hugo Rust

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article