In een van die mees dramatiese afdelings van die openingsronde van die 2025-Carling-Curriebeker-premierafdeling het die Sanlam-Boland-Kavaliers hul terugkeer na Suid-Afrika se oudste rugbykompetisie met ‘n indrukwekkende oorwinning beklink. Die tuisspan…
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
’n Polisiespeurder is in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Wellington waarin sy eksmeisie gewond en haar kêrel, Petrus Jacobs (49), noodlottig gewond is.
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het met groot kommer gereageer op vandalisme by die gedenkmuur van die Wellington-begraafplaas. Veraste oorblyfsels is uit nisse verwyder en grafmonumente ernstig beskadig. In die voorval is…
Minstens 24 huisgesinne op die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington sê hulle is skepties oor die Drakenstein- munisipaliteit se skielike humanitêre ingryping op plase, aangesien hulle al bykans 22 jaar…
Altesaam 10 huisgesinne op die plaas Limietrivier buite Wellington is deel van 14 plase in Drakenstein waar bewoners – sommige vir langer as 10 jaar – sonder krag, water en…
Die Drakenstein-munisipale raad het Vrydag (27 Junie) eenparig gestem om drigende humanitêre hulp op twee plase buite Wellington te verleen. Dié plase val onder altesaam 14 plase in die Drakenstein-munisipale…
Alle paaie het die afgelope Saterdag (21 Junie) na Pelikaanpark gelei waar die twee plaaslike rugbyreuse, Hillcrest United en Newton RVK, mekaar in ‘n opwindende derby aangevat het. Ná 80 minute…
‘n 27-jarige pa van Weltevrede in Wellington het in ‘n skokkende voorval skuld beken op 646 kindermishandeling aanklagte teen hom.