Die ontslape oud-Springbok-vleuel Cornal Hendricks het so te sê ‘n volmaakte rugbyloopbaan gehad. Hy het sy buiging by die Boland Kavaliers in 2008 gemaak en elders professioneel rugby gaan speel…
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Susana de Villiers, 70, staan tereg vir die dood van haar drie kleinkinders in ’n tragiese motorongeluk.
Eskom het Dinsdagmiddag (6 Mei) in ‘n verklaring gesê sy tegniese spanne het die oorsaak opgespoor van die wydverspreide kragonderbreking in Wellington en omliggende landelike gebiede. Volgens die kragvoorsiener kon…
Chantélle Hartebeest Die sinnelose afbreek van en vandalisme by skole het onlangs weer in Wellington die kop uitgesteek. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het al op verskeie geleenthede sy ongelukkigheid uitgespreek…
Herstelwerk het by die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington begin nadat dié veld se geriewe verlede jaar onder ‘n reeks voorvalle van vandalisme gebuk gegaan het. Paarl Post het in Oktober verlede…
Die minstens 200 informele strukture wat op 6 April in ‘n brand by die New Rest-Egoli -informele nedersetting in Wellington verwoes is, is vandeesweek stelselmatig deur die Drakenstein-munisipaliteit begin herbou…
The Three Ships Whisky Bourbon Cask, distilled in Wellington, has officially been crowned the World’s Best Blended Whisky at the prestigious 2025 World Whiskies Awards (WWA), hosted in London by…
Susana “Sarie” de Villiers (69), die Wellingtonse oumagrootjie wat met haar drie agterkleinkinders by die Bainskloofpas afgery het, het vandag (28 Maart) in die streekshof in Worcester verskyn waar sy…
‘n Verstikkende rookkombers hang steeds oor Wellington en die Paarl terwyl die verwoestende vlamme teen Groenberg se hange voortwoed. Die inferno, wat Dinsdagmiddag (18 Januarie) losgebars het, tart steeds brandbestryders…