Die borgtogaansoek van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel terwyl die verdediging na ‘n vermiste hofopname soek.
Staat lewer verweer in borgtogverhoor van twee Paarlse rugbyspelers wat glo ‘n jong vrou in haar studentehuis op Wellington verkrag het.