Moordsaak teen oud-speurder Wayne Wantza weer uitgestel tot 18 Mei terwyl hof steeds wag op uitstaande Valkenberg psigiatriese verslag.
Die oud-polisiespeurder Wayne Wantza het in die Wellington-landdroshof verskyn waar die hof gelas het dat hy na Valkenberg-hospitaal verwys word vir verdere psigiatriese evaluering.
Polisiespeurder Wayne Wantza verskyn in Wellington-hof en word na Paarl Hospitaal verwys vir psigiatriese waarneming ná skietvoorval met ernstige aanklagte.
Die Wellington-speurder Wayne Wantza (42) het op 7 November weer in die hof verskyn. Hy beweer hy was “non compos mentis” tydens die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is.
Wayne Wantza (42) het weer in die Wellington-landdroshof verskyn ná die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is en Elzaan Gallant ernstig gewond is. Die saak isuitgestel tot 6 November.