Prof. Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van 45km klim meedoënloos opwaarts deur…
JOHANNESBURG – South Africa said on Monday it had won a new $1.5 billion (approximately R28.97 billion) World Bank loan to revive its sluggish growth rate through reforms targeting rundown…
Medelye stroom in van alle oorde nadat die nuus van die afsterwe van Willem Erwee, wat die bemarkingspan van Hoër Jongenskool Paarl gelei het, bekendgemaak is. Volgens ‘n verklaring wat…
Die vinnige reaksie deur Stellenbosch-munisipaliteit se branddienste het daarvoor gesorg dat ‘n brand wat Donderdag (19 Junie) by die Ebony/Curated- kunsgalery in Bordeauxstraat, Franschhoek uitgebreek het, geen ernstige skade veroorsaak…
Die Landskroon-wynplaas, ins;luitend ‘n paar ander plase in Suider-Agter-Paarl is aan Fijnland Holdings verkoop, wat beplan om ‘n leefstyllandgoed te ontwikkel.
Die familie van die vermoorde Chanelle Plaatjies (16) is bly dat daar arrestasies gemaak is in dié saak.
Drie verdagtes sal vanoggend (19 Junie) in die Paarl-landdroshof verskyn in verband met die moord op die 16-jarige Channelle Plaatjies van Smartie Town, Paarl-Oos. Dit volg nadat Paarl Post voorheen…
’n Voertuig, wat vermoedelik gesteel is en in die kloof langs die R45, oftewel die Franschhoekpas, gestort is, is vanmiddag (14 Junie) omstreeks 16:00 deur reddingswerkers opgespoor nadat ’n oproep…
A 40-year-old will soon appear in court following his arrest at a self-storage facility in Cape Town on Tuesday (10 May) where cocaine with an estimated street value of R18…