Die Drakenstein munisipale raad het Vrydag (27 Junie) eenparig gestem om dringende humanitêre hulp te verleen by twee plase buite Wellington wat deel vorm van altesaam 14 plase in die…
Die drie verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het Donderdag (26 Junie) hul tweede hofverskyning gemaak in die Paarl-landdroshof vir borg informasie. Keaton Johnson (19), Bradley Mamani…
Die Wes-Kaap ervaar uitdagende weerstoestande met swaar reen, oorstromings en sterk winde tot ten minste 27 Junie.
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
Die een oomblik kyk hy en sy vrou oudergewoonte Suidooster, toe spring hulle op weens ‘n oproerigheid buite. Geboue het vibreer en die lug is deur dodelike missiele verhelder. Só…
Prof. Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van 45km klim meedoënloos opwaarts deur…
JOHANNESBURG – South Africa said on Monday it had won a new $1.5 billion (approximately R28.97 billion) World Bank loan to revive its sluggish growth rate through reforms targeting rundown…