Die Wellington-Moederkerk het op 26 Julie haar 185ste bestaansjaar gevier, met ‘n ryk geskiedenis van lidmate, geestelike herlewing en strukturele groei sedert die oprigting in 1840.
Dit sal Donderdag (31 Julie) presies twee weke wees sedert Katriena Smit (68), ‘n bejaarde vrou van Gouda, deur haar familie as vermis aangemeld is. Haar saak word deur die…
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
Die Paarl kook vandeesweek behoorlik met die aanbreek van nog ’n Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Gimnasium, Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool. Die dorp is weereens propvol besoekers terwyl bome, wonings…
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
’n Polisiespeurder is in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Wellington waarin sy eksmeisie gewond en haar kêrel, Petrus Jacobs (49), noodlottig gewond is.
’n Skietvoorval het ’n rustige middag in Schoongezichtstraat, Wellington versteur. Een persoon is dood, ’n ander beseer. ’n Polisielid word glo met die voorval verbind. Ondersoek duur voort.
Die Paarlse kantoor van Binnelandse Sake is weer oop ná ’n gewelddadige voorval. ’n Werknemer is gebyt en beseer. Die departement bevestig dat sekuriteit versterk sal word.