Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.
Die debat oor die Safmarine-saal se ontruiming deur CYFS duur voort, en die raad het besluit om die huurkontrak nie te hernu nie.
Wellington Wines het hul produsente en aandeelhouers op ‘n jaareindfunksie bedien met ‘n wynproe, heerlike disse en optredes van Gian Groen.
Die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van die Paarl sal van volgende jaar in die hooggeregshof aangehoor word. Die verwikkeling in die hofsaak is Donderdag (27 November) in die…
Die brandseisoen in die Drakenstein-vallei word bemoeilik deur godsdienstige groepe wat onwettig vure maak met min bystand om dit hok te slaan.
Henry Jacobs van CYFS het ‘n petisie aan die Drakenstein-munisipaliteit oorhandig weens die ontruiming van die Safmarine-saal.
Die Wes-Kaapse mobiliteitsdepartement het 24 mense vir dronkbestuur in hegtenis geneem; streng wetstoepassing word voor feestyd verskerp.
Drakenstein Municipality on Friday (21 November) activated its coordinated festive season safety plan that places traffic management, crime prevention, emergency response, and water safety at the centre of this year’s…
Simonsvlei se reusebottel is in ‘n nuwe oranje-en-geel baadjie geverf om die Mimosa-drankie te adverteer, deur kunstenaar Hugolene Conradie.
‘n Familie op ‘n plaas sowat 8 km buite Saron tel nog die stukke op en sê hulle sukkel om tot verhaal te kom nadat hul plaashuis Sondag (23 November)…