Inwoners van Saron moes onlangs vir dae sonder water klaarkom nadat swaar reën en modderstortings die dorp se watervoorsiening ernstig ontwrig het. Hoewel die toevoer intussen herstel is, het inwoners…
‘n Familie op ‘n plaas sowat 8 km buite Saron tel nog die stukke op en sê hulle sukkel om tot verhaal te kom nadat hul plaashuis Sondag (23 November)…
Die familie van ‘n 47-jarige vrou van Saron sukkel om tot verhaal te kom oor haar tragiese heengaan nadat sy die afgelope Sondag (24 Augustus) in ‘n vermeende tref-en-trap ongeluk…