Alle paaie het die afgelope Saterdag (21 Junie) na Pelikaanpark gelei waar die twee plaaslike rugbyreuse, Hillcrest United en Newton RVK, mekaar in ‘n opwindende derby aangevat het. Ná 80 minute…
Ná ‘n lang en duur stryd om sy lidmaatskap, wat selfs in die hooggeregshof gedraai het, lui die vredes- (en vreugde-) klokke by Franschhoek se La Motte-rugbyklub nadat die Boland…
Hoewel die hooggeregshof onlangs ten gunste van die La Motte-rugby-klub beslis het ná sy versoek om van die WP-rugbyunie weg te breek, is die stryd vir hierdie klub se lidmaatskap…
Roses het verlede Saterdag (24 Mei) ‘n spanningsvolle wedstryd teen Newton op die Boland-stadion met 36-34 gewen. Die tuisspan moes van agter af hard terugbaklei nadat hy teen rustyd met…
‘n Roudiens vir die ontslape Cornal Hendricks (37) vind Donderdag (22 Mei) om 12:00 by die Boland-stadion in Wellington plaas. Die oud-Springbok-vleuel is op 15 April aan ‘n hartaanval oorlede.…
Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
Die Paarl se rugbykode het vanjaar besluit om sy rugbytoernooi oor die Paasnaweek aan te bied. Alhoewel die besluit op kort kennisgewing geneem is, het die organiseerders die uitdaging aanvaar…
Die Boland Rugby-unie gaan weer ‘n belangrike bydrae tot jeugontwikkeling in sport lewer wanneer hy sy jaarlikse Get Into Rugby (GIR)-fees in die Boland-rugbystadion in Wellington op Saterdag 3 Mei…
The rugby season in South Africa underscores the risks of head injuries. Early detection and accurate diagnosis are critical for effective treatment.