The Sanlam Boland Kavaliers lost 14-24 to Suzuki Griquas, marking their second consecutive defeat and raising concerns for their season.
Stormers and Springbok captain Salmaan Moerat will leave Cape Town for France, ending a storied career with the Western Cape franchise.
Die De Kraal-sportveld in die Paarl, waar reeds vir ‘n geruime tyd opknappingswerk gedoen word, sal teen die einde van Maart oopgestel word vir die publiek en spesifiek vir rugbyspanne…
WELLINGTON – Die Sanlam-Boland-Kavaliers het Sondagmiddag op ’n bloedwarm Boland-stadion hul tweede SA Beker-wedstryd teen die Griffons van Welkom met oortuiging beklink nadat hulle die besoekers 56-23 geklop het. Die…
WELLINGTON – Die Boland-rugbyunie (BRU) het beklemtoon dat die sogenaamde “koop” of kontraktering van spelers by amateurklubs ‘n direkte oortreding van sy grondwet kan wees. Dit volg ná bewerings dat…
Lions secure 24-24 draw with Ospreys after thrilling finish as Angelo Davids knocked on potential winning try in final play of URC encounter.
HERMON – Geen besproeingstelsel, spreiligte wat nie werk nie en die algemene instandhouding van die veld is van die probleme waaraan die rugbyklub in Hermon hoop die Drakenstein-munisipaliteit voor die aanvang…
Sebastian Abrahams, voorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se Skeidsregtersvereniging, sê nadat ‘n wantrouemosie teen hom en sy ondervoorsitter, Allen Williams, nie geslaag het nie, sal hy vorentoe daarop konsentreer om…
Ná sy eerste jaar van rugby by ‘n Bolandse klub het Roses United se heelagter, Xavier-Lee Solomons (23), vandeesweek gesê hy het geen rede om in dié stadium enige skuiwe…
Roses United het sy plek in die halfeindronde van die Boland top-12 vasgemaak deur Wesbank in die kwarteindronde uit te skakel.