Kyk My In My Oë, ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse film oor trauma, identiteit en outisme, word Woensdag by Minimax in die Paarl vertoon.
Die rolprent My F*k, Marelize! is gebaseer op ‘n komiese video van die Horn-gesin, wat ‘n diepere, intieme verhaal van hoop insluit, met ‘n perspektief op hul ma se kankerstryd.