Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende…
Met indrukwekkende redenasies, spanwerk en ‘n liefde vir Afrikaans het die Hoër Jongenskool Paarl as die wenner van die seniors en Hoërskool Jan van Riebeeck as die wenner van die…
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer. Só vertel Cadin…
‘n Groot skandaal oor die VGK Hugenote-gemeente in die Paarl se dominee het op die lappe gekom nadat onlangs onthul is dat die geld uit al drie bankrekeninge van dié…
Drikus Brand, ’n rekenmeester van Paarl, het sy eerste spookboek, Die [On]bekende, bekendgestel. Die boek bevat bonatuurlike verhale uit Suid-Afrika.
Inwoners van Paarl se wyk 22 het op 20 Oktober gekla oor raadslid Felix Cupido se gebrek aan kommunikasie en dienslewering. Maandelikse vergaderings sal voortaan gehou word om probleme aan…
The women and men in blue gathered today (Thursday 23 October) to launch the last of the Western Cape districts’ Safer Festive Season Operations at the Kayamandi Sport Grounds in…
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het ‘n gedeelte van die R301 van enkel- na dubbelbaan opgegradeer, met verbeterde stormwaterstelsels en toegangspaaie. Die projek beloop R214,8 miljoen en het 241 werksgeleenthede…
Musiekliefhebbers kan uitsien na ‘n onvergeetlike Sondagmiddag-piekniek en -konsert hierdie naweek by die Kronenburg-landgoed net buite die Paarl, waar onder andere die gewilde Sunset Sweatshop vermaak ten bate van die…
Western Cape Premier Alan Winde on Wednesday (15 October) attended the opening of DSV Shift Academy’s brand new facility at the Faure Street Stadium in Paarl. This will serve as…