Die derde Kobus Wiese-SuperSeries vir o.13’s is die afgelope week by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl gehou. Dit is nou ‘n jaarlikse instelling wat saam met die hoërskole se…
Vandag is Wêreld-outismedag, wat ook outismemaand inlei. Die Verenigde Nasies (VN) het in 2007 dié dag, op voorstel van Katar ingestel en elke jaar is daar ‘n spesifieke tema. Vanjaar…
Die informele handelaars in Lady Grey-straat in die Paarl, en die Drakenstein-munisipaliteit (DM) is stééds in ‘n stryd betrokke sedert verlede week se operasie toe die munisipaliteit die handelaars gedwing…
Die ontydige dood van die 17-jarige Damian Julies is soos ‘n vuishou in die maag van sy ouers en broer asook vriende en familie. Dié gr.10-leerder van Klein Nederburg Sekondêr…
Over the past two weeks Jazzart Dance Theatre and the Contemporary Dance Laboratory offered the learners of Noorder Paarl High School exceptional opportunities in dance. On 12 March, the Jazzart…
Distinguished Stellenbosch University (SU) professor and Paarlite, Faadiel Essop, has been awarded the prestigious 2024 Teaching Advancement at Universities (TAU) Fellows Award, marking another milestone in his remarkable academic career.…
Tyler Lange (21) from Paarl stormed to victory in the Cape Town Cycle Tour on Sunday (9 March), setting a new record of 2 hours, 25 minutes and 48 seconds.
’n Eienaar van twee wooneenhede, en self ’n inwoner van die De Chavonnes- woonstelkompleks in die Paarl, sit met sy hande in sy hare nadat ’n nuwe raad van trustees…