Vandag (6 September) is ‘n hartseer dag vir die Chicago-gemeenskap in die Paarl, nadat ‘n vrou omgekom het in ‘n brand wat in Bosbokstraat uitgebreek het. Volgens kapt. Basil Seekoei,…
Die welstand van leerders is uiteraand die grootste voorkeur vir die Noorder Paarl Hoërskool, sê die skoolhoof, Natalie Arendse, nadat ‘n welstandsentrum verlede week by dié skool geopen is. “Ek…
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil…
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike…
Wynand de Villiers, promoter van die gekanselleerde Steve Hofmeyr-ikoon-konsert, blameer bedryfshoofde vir die fiasco. Hy prioritiseer sy integriteit oor die konsert terwyl hofsaak teen hom voortduur.
Jacques Carstens, voormalige CFO van Drakenstein-munisipaliteit, is op 22 Augustus oorlede aan fase-vier-maagkanker. Hy word oorleef deur sy vrou, drie kinders en ses kleinkinders.
Promotor Wynand de Villiers het kontroversie in die gesig gestaar ná berigte van onbetaalde kunstenaars en ’n likwidasiebevel teen sy maatskappy, na aanleiding van probleme met die Theuns Jordaan-huldigingskonsert en…
Een persoon is dood en nog een is in ‘n kritieke toestand nadat hulle in die vroeë oggendure van Sondag 31 Augustus in ‘n ongeluk op die R101 in Paarl…
Die bekroonde skrywer en storieverteller Gaireyah Fredericks is onlangs nog ‘n keer vir haar bydrae tot Afrikaans vereer. Dié boorling van die Paarl het onlangs ‘n prys by die Kaapse…