PAARL – ‘n Brand wat in die motorhuis van ‘n woning in Noorder-Paarl uitgebreek het, is Vrydag (10 Oktober) vinnig onder bedwang gebring voordat dit na die res van die…
Die Drakensteinse munisipale raad het ‘n langtermynverhuring van die Ou Meulteater bespreek, nadat vorige bestuurders bedank het weens uitdagings. ‘n Mededingende bodproses sal volg op goedkeuring.
Breast cancer awareness takes center stage throughout October not only in South Africa, but across the world. According to the World Health Organisation (WHO) breast cancer is the most commonly…
Gerber & Co het Suid-Afrika se grootste wolverwerkingsaanleg in die Paarl geopen, wat plaaslike boere in staat stel om hul wol plaaslik te verwerk, verskeie nywerheidsgebruike bevorder en nuwe produkte…
Vyftig jaar ná sy inwyding staan die Afrikaanse Taalmonument (ATM) steeds as ‘n kragtige simbool van Afrikaans se groei, veerkragtigheid en diversiteit. Die instelling vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar, wat…
Skade is gedoen aan die Hugenote-tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasiestelsels, brandopsporing en ventilasie nadat ‘n bus die afgelope Vrydagaand binne die tonnel gebrand het, en herstelwerk kan tot twee weke…
Die Hugenote-tonnel tussen die Paarl en Worcester is tot verdere kennisgewing gesluit nadat ‘n bus omstreeks 23:00 Vrydagaand (3 Oktober) binne die tonnel in vlamme verswelg is. Luidens ‘n verklaring…
Die Drakenstein-munisipaliteit het bewerings deur die GOOD-party verwerp dat openbare fondse “gemors” is op sy nuwe munisipale liedjie en het vandees- week gesê dié liedjie se produksiekoste is ten volle…
Die bekendstelling van die boek Crossing Boundaries, wat op ‘n doktorale studie van dr. Jeremy van Wyk gegrond is, plaas die onderrigrolle van Suid-Afrikaanse laerskoolhoofde onder die vergrootglas. Van Wyk,…
Inwoners van wyk 22 in die Paarl is ontevrede met DA-wyksraadslid Felix Cupido, wat nie sy pligte nakom nie, infrastruktuurkwessies aan te meld of gemeenskapsvergaderings te hou nie.