Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek die omstandighede wat op Vrydag 3 Julie tot die dood van ‘n sewejarige seun op ‘n bouperseel in Malmesbury gelei het.
Peter de Villiers, het weer verskyn in die streekhof in Malmesbury met Brett Herron as staatsgetuie teen hom.
‘n Jong verlamde polisieman wat tans by die Paarl-Oos-polisiekantoor werk doen ‘n beroep op die gemeenskap om hom te help fondse in samel vir terapie.
Die omstrede politikus en voormalige Springbokrugby-afrigter van die Paarl, Peter de Villiers (67), het met sy verskyning in die streekhof in Malmesbury die afgelope Maandag (24 Maart) onskuldig op die…