“Ek is mal oor woorde omdat hulle krag het. ‘n Enkele woord kan iemand inspireer, troos of selfs ‘n hele storie verander.” Só sê Rhyle Adams van die Paarl wat…
‘n Gesamentlike subkomitee, bestaande uit amptenare van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het onlangs die Wes-Kaapse staande komitee oor onderwys oor sy programme ingelig om geweld by…