Maitland se blitspatrollie het sewe Somaliërs gearresteer na ontdekking van onwettige drankvervaardiging en beslaglegging van groot hoeveelhede drank en toerusting.
Theodore Cloete (36) van Klapmuts en ’n vriend is in Philippi beroof nadat hulle ’n hommeltuig via Facebook Marketplace wou koop. Die rowers het hul motor en besittings gesteel.
Veronica Galant van Klapmuts-GPF het met hulp drie vermeende fietsdiewe vasgetrek. Die fiets is teruggevind en die verdagtes is gearresteer.
Klapmuts inwoners ervaar ‘n toename in misdaad, wat aan ‘n groeiende informele nedersetting en ‘n aktiewe sindikaat toegeskryf word.
‘n Groeiende informele nedersetting, met ongeveer 68 inwoners buite Klapmuts oorkant die stortingsterrein en skuins oorkant die polisiekantoor, ook duidelik sigbaar vanaf die N1, is ‘n groot kopseer vir die…