Cornell Moses (14) van die Paarl het elke dag gewag vir die oomblik wanneer hy uiteindelik die klokkie by die hospitaal kon lui. Hy het telkemale vir sy pa, Collin…
“Suid-Afrika word deur een van die hoogste syfers van chroniese niersiekte ter wêreld in die gesig gestaar – hoofsaaklik gedryf deur diabetes, hoë bloeddruk en MIV. Tog het ons land,…