Marthinus Gouws (65) het op ‘n intimidasieklagte in die Wellington-landdroshof verskyn waar hy op R500 borgtog vrygelaat is.
‘n Intimidasiesaak is teen ‘n Drakenstein-inwoner geopen ná beweerde sosialemediaplasings wat met die KSUT-verkragtingsaak verband hou.