Vyf gewapende mans het ‘n gesin op ‘n plaas buite Paarl vasgebind en beroof. Geen arrestasies is gemaak nie.
Rowers het Sondag (12 Oktober) in die vroeë oggendure ‘n paar mense oorrompel wat gekuier het by ‘n gasteplaas in Franschhoek. Kol Frederick Rossouw, stasiebevelvoerder by die Franschhoek-polisie, het die…
‘n Bejaarde man en vrou is in die vroeë oggendure van Saterdag 2 Augustus met ernstige beserings gehospitaliseer toe drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek ingebreek,…