Drie rowers word gesoek nadat hulle toegeslaan het op ‘n gastehuis in Franschhoek.
Franschhoek police are on the hunt for three men involved in a house robbery on a farm in Main Road, Franschhoek in the early hours of Saturday (31 May) in…
Hoewel die hooggeregshof onlangs ten gunste van die La Motte-rugby-klub beslis het ná sy versoek om van die WP-rugbyunie weg te breek, is die stryd vir hierdie klub se lidmaatskap…
Graigan Mentoor en sy oupa, Frank Papier, gaan na Chelsea-blommeskou as die Papier-orkes.
Die dringende aansoek van Franschhoek se La Motte Wanderers-rugbyklub in die Kaapse hooggeregshof is Dinsdag (6 Mei) toegestaan waarin hy eis dat die klub toegelaat word om weg te breek…