’n Landdroshof in Oudtshoorn het bevind prima facie-bewyse bestaan dat nalatigheid gelei het tot die dood van ’n negejarige seun van die Paarl by ’n militêre tentoonstelling in 2017.
Die Drakenstein- munisipale raad het ’n mosie deur die GOOD-party aangehoor waarin hy vra dat die munisipale wetgewing wat tans ’n verbod op die verkoop van alkohol by drankwinkels op…