Die oorsaak van ‘n brand by die New Rest- Egoli- informele nedersetting, wat die lewe van ‘n 52-jarige vrou geëis en nagenoeg 1 000 mense dakloos gelaat het, is steeds onbekend.…
Die verhouding tussen die Drakenstein-plaaswag (DFW) en die Drakenstein-munisipaliteit wat nou verbrokkel het, kan slegs as ‘n tragedie beskryf word.
‘Hartseer Sondag vir ons mense’. Dit is hoe Avron Appollis, die Drakenstein-munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir openbare veiligheid Sondagoggend die situasie by ‘n informele nedersetting in Wellington beskryf het te midde…
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week op ‘n raadsvergadering ‘n bedryfsinkomste-konsepbegroting van R4,2 miljard vir die 2025’26-boekjaar ter tafel gelê. Daarmee het hy tariefverhogings in water (7,7%), riolering en sanitasie (5,9%), vullisverwydering…
Die Speaker van die Drakenstein- munisipale raad het vandeesweek bevestig dat ‘n ondersoek begin is teen Ruth Arnolds, ‘n DA-raadslid van wyk 7 in Wellington, wat glo munisipale verordeninge oortree het…
Drakenstein Munisipaliteit se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (IDP) opedae het begin en duur tot 16 April. Gedurende hierdie tydperk kry inwoners ‘n unieke geleentheid om hul stem te laat hoor oor plaaslike…
Die informele handelaars in Lady Grey-straat in die Paarl, en die Drakenstein-munisipaliteit (DM) is stééds in ‘n stryd betrokke sedert verlede week se operasie toe die munisipaliteit die handelaars gedwing…
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) was weer in ‘n stryd met die informele handelaars in Lady Grey-straat betrokke nadat ‘n optrede die afgelope Maandag (24 Maart) uitgevoer is om alle informele handelaars in…