Die parlementêre komitee slaan alarm oor dissiplinêre sake, geweld, oorbevolking en honderde verbode items by Drakenstein- en Stellenbosch-gevangenisse.
Nelson Mandela se gevangenishuis op die gronde van die Drakenstein-gevangenissal in Julie weer vir die publiek oopmaak en ‘n interaktiewe museumervaring bied.
‘n Poging om byna 400 kuikens uit die Drakenstein-gevangenis te steel, is heel waarskynlik van binne beplan.