Die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van Paarl-Oos is Maandag (9 Maart) oorgeplaas vanaf die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse se Hooggeregshof.
Die hof wag op die aanvullende lykskouingsverslag om ingehandig te word voordat die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies amptelik na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas sal word. Die drie…
Die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van die Paarl sal van volgende jaar in die hooggeregshof aangehoor word. Die verwikkeling in die hofsaak is Donderdag (27 November) in die…
Die gemoedere het Maandag (4 Augustus) hoog geloop in die Paarl-landdroshof toe gemeenskapslede hul ongelukkigheid geopper het ná een van die beskuldigdes in die Chanelle Plaatjies-moordsaak in die hof staan…
Die drie verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het Donderdag (26 Junie) hul tweede hofverskyning gemaak in die Paarl-landdroshof vir borg informasie. Keaton Johnson (19), Bradley Mamani…
Die familie van die vermoorde Chanelle Plaatjies (16) is bly dat daar arrestasies gemaak is in dié saak.
Die Paarl-Oos-polisie ondersoek ‘n leidraad na Channelle Plaatjies se verdwyning.