‘n Gru-ongeluk Dinsdagoggend het die lewe van minstens twee mense geëis nadat verskeie voertuie naby die ou tonnel tussen Worcester en Paarl gebots het.
Een persoon is dood in ‘n botsing tussen twee voertuie Vrydagmiddag (21 November) in Franschhoek. Kurt Maske, ‘n plaaslike paramedikus op dié dorp, het die ongeluk bevestig wat net ná…
‘n Polisiebeampte wat in Mbekweni woon word ondersoek nadat hy glo onder alkohol invloed ‘n motor gebots het.