Drakenstein’s local radio station, KC 107.7 FM, last week launched an inspiring on-air initiative aimed at amplifying the often-untold stories of indigenous groups and their lived experiences. The project will…
Hy was ‘n gerespekteerde leier, ‘n ware heer en iemand wat die Drakenstein-gemeenskap met passie gedien het. Dít was vandeesweek van die huldeblyke ná die afsterwe van Derick Damons, Drakenstein-munisipaliteit…
Die Kaapse Forum het vandeesweek ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gedoen om die bewe- rings van skeidsregter-omkopery in die Boland te ondersoek. Dit volg ná ‘n skokkende berig…
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te…
Last week Paarl Post reported on Drakenstein Municipality’s recent stance taken against private firefighting services offered in the area, from such organisations as Drakensein Farm Watch (DFW) and Fidelity Group…
Die Paarl-rugbykode het ‘n voorval die afgelope naweek waartydens ‘n skeidsregter in die wedstryd tussen die Albions- en Manenberg Rangers- rugbyklubs op die Dal Josafat-sportterrein deur ‘n speler van Manenberg…
Hillcrest United het Saterdag sy titelstrewe in die Witsentraal- Grootuitdaagbekerkompetisie met ‘n oortuigende 41-12-oorwinning oor Evergreens van die Paarl verder versterk. Dié Wellingtonse span beklee nou die tweede plek op…
Die Drakenstein-munisipaliteit sê indien alles volgens plan verloop, sal hy volgende maand met fase een van instandhoudingswerk begin om die verbrokkelende toestand van munisipale woonstelle aan te pak. Die munisipaliteit…
Alle paaie het die afgelope Saterdag (21 Junie) na Pelikaanpark gelei waar die twee plaaslike rugbyreuse, Hillcrest United en Newton RVK, mekaar in ‘n opwindende derby aangevat het. Ná 80 minute…
Ná ‘n lang en duur stryd om sy lidmaatskap, wat selfs in die hooggeregshof gedraai het, lui die vredes- (en vreugde-) klokke by Franschhoek se La Motte-rugbyklub nadat die Boland…