‘n Jong pa en kranige rugbyspeler van Gouda is verlede week skielik oorlede. Tristan Magalie se skielike dood laat ‘n groot verlies vir sy familie, vertel die 23-jarige se peetpa,…
Die Wynland-distrik ervaar ‘n beduidende toename in hoogs georganiseerde misdaad wat nie net gemeenskappe teister nie, maar ook sakelui benadeel. Die bekamping daarvan verg goeie samewerking tussen die polisie en…