Die Drakenstein-munisipaliteit wil in die nuwe boekjaar geld beskikbaar stel om self die Bergrivier skoon te maak en oorstromings te beperk.
Die Drakenstein-munisipaliteit het inwoners in aanloop tot die feestyd en warmer somerseisoen daaraan herinner dat swem in die Bergrivier nie aangemoedig word nie en op eie risiko geskied. Dit volg…
Die Paarl-gebaseerde Strandlopers-organisasie, wat hom vir omgewingsbewaring beywer, het die afgelope Saterdag (20 September) op Wêreld-skoonmaakdag die jeug van die Paarl en omliggende gebiede gemobiliseer om langs die Bergrivier in…
Selfs ‘n besering wat hy sowat ‘n week gelede aan sy ribbekas opgedoen het, sal nie die 84-jarige Jannie Malherbe keer om vanjaar sy 52ste agtereenvolgende Bergrivier-kanomarathon te voltooi nie.…