Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is verlede Vrydag (5 September) as 2025 se Landbouwerker van die Jaar vir die Franschhoek-streek aangewys. Boschendal is ook aangewys as die jaar se beste presterende…
Die familie van ‘n 24-jarige veroordeelde misdadiger, wat die afgelope Dinsdag (9 September) by die Allandale-gevangenis in die Paarl ontsnap en toe later sy eie lewe by ‘n woning in Paarl-Oos…
Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance…
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem…
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike…
Die Wellington-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 13-jarige seun die afgelope Saterdag (30 Augustus) in ‘n plaasdam by die Behne-boerdery in die Blouvlei-gebied verdrink het. Volgens kol. Johan…
‘n 55-jarige pastoor van Franschhoek, wat glo pornografiese materiaal met twee minderjarige meisies vervaardig het, se borgtogaansoek is tot Vrydag (5 September) uitgestel nadat hy die afgelope Dinsdag (26 Augustus)…
‘n Plaaslike pastoor het bewerings ontken dat hy sonder die insae van sy gemeentelede ‘n kerkgebou in Groendal, Franschhoek verkoop en die geld in sy sak gesteek het. Pastoor John…
Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post verneem dat…
Die Boland-rugbyunie (BRU) het Sondag op ‘n mediakonferensie in Wellington gesê vanjaar se Top- 12- kompetisie met al sy kwalifiserende spanne gaan voort ondanks mediaberigte oor beweerde skeidsregter-omkopery waarby selfs…