Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
Die bestuurder van ‘n Coca-Cola-afleweringsvragmotor is Donderdag (23 Oktober) beseer toe hy in Groendal, Franschhoek aangeval is. Volgens Kurt Maske, ‘n plaaslike paramedikus, het die insident omstreeks 17:00 in Skoolstraat…
’n 76-jarige vrou van Denneburg in Paarl is Donderdagaand in haar erf oorval en gewurg. Sy het ure lank buite gelê voordat sy hulp kon ontbied.