Sunfield Home Wellington, ’n tehuis vir intellektueel gestremde volwassenes, het verlede Vrydag ’n baie suksesvolle gholfdag by die Wellington-gholfbaan gehou. Die wenspan is, van links, Wiehan le Roux, Francois du Plessis, Elgon Kock (Sunfield Homes-inwoner), David le Roux en Johan du Plessis. Alle opbrengste van die dag is ten bate van die tehuis wat uiters goeie en belangrike werk onder sy inwoners doen. Alle borge en deelnemers word opreg bedank vir hul bydraes en deelname wat die dag ’n groot sukses gemaak het. Foto:


Sunfield Home slaan ’n kolhou met uitmuntende gholfdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article