Die Moederkerk in Wellington het Saterdag sy gewilde kerkbasaar gehou met al die heerlike lekkernye soos altyd. Hier is die Braaibroers Alwyn Burger, Johnny le Roux, Nico Burger en Corne Boshoff met heerlike braaivleis wat maar net van die heerlike kos was wat te ete was by die basaar. Volg gerus die Wellington-Moederkerk op Facebook en YouTube.Foto: Neil Büchner


Suksesvolle basaar in Wellington gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article